Kaskenades wat kraak

5 besoeke aan die psigiater later en ek is nie een trappie nader aan daardie rus en vrede wat ek so na vra nie.

Nee wat.  Ek drink nou al 8 pille per dag. 9 as die panic kom.

Nee wag, maak dit tien.

En die regte groot ding is dat well, die antwoord is net so groot soos toe die vraag gestel is.

Maak hiervan wat jy wil. Los my net uit.

Advertisements

One comment

  1. Positief · July 9

    Sterkte

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s