Advertisements

Kersfees

Kersfees is daarmee  heen. Happiness en all that is nou net weer ‘n herhinnering. Iets wat voor eergister gebeur het.

Vandag, terug by die werk, en donker is die gemoed. Panic attacks nou drie dae na mekaar.

Die lus om te lewe. Vergeet dit maar.

Dis weg soos mis voor die son.  Ek is moeg. Ek wil rus.

Maar dis nie my tyd nie…

Issues Anyone?

Have you ever thought that your sin is keeping you from God, and that if you misbehave you will be ripped from your life and cast straight into hell?
Well, I do… (working on I did)
Read this.

Thanks for the post, Mr Kaiser!

WELCOME to Glenn Kaiser's Official Website!

There are very few people who don’t have issues. Well ok, ALL people have them at times. And one way or another, for good or ill they “share the wealth” of those particular issues. “Good”? From rotten stuff? How does that work? Compost comes to mind, but heh, read on if you please.

Some call them “hang ups”. Some refer to them as “life-dominating sins”. Some call them “my demons”.

I’m convinced all of those can be accurate descriptions but however you try to ignore, downplay, defend or wrestle with them as sure as the earth revolves around the sun these “gravitational pulls” show up.

Some surface daily, some maybe weekly or less but like holidays on the calendar you can pretend are not there, people around you notice what time it is.

Many years ago I had come to hate me. In a song lyric I wrote “Hating who…

View original post 506 more words

Enige Iemand?

Ek dink mense moet well, meer geduld aan die dag lê.  Ek wil gereeld iemand vermoor. Hulle oë uitsuig via hulle ore so kwaad kan ek raak.

Veral as hulle nie eenvoudige instruksies kan volg nie.

File… Print. Wat is so moeilik daaraan?

Jy click op File, dan Print.

Lees. Dis nie so moeilik nie!

Sug. Geduld, so vertel die sielkundige my nou die dag. Nie almal is so goed met die rekenaar soos ek is nie.

Seker waar.

Maar komaan! Jy het Graad 2 gemaak, reg? So basiese lees het jy tog onder die knie moes kry?

 

Eye on the Sparrow or Goodnight Irene? —

Down in the dumps? Give this a read.

Yep. I am convinced His eye truly is, regardless of anyone or anything. David… not Goliath. Israel, not the big-shot kingdoms of the day. Samaritans, rather than those quasi-religious Jews in Jesus’ story-telling. Why? Why is it God throughout His Word seems to continually favor “the little guy”, the poor and outcast, people on the […]

via Eye on the Sparrow or Goodnight Irene? —

Swart

Na Swart Maandag was ek so depressed soos ‘n hoender wat geboorte gegee het aan ‘n koei kalf.

Selfs op die dag. Ek was by die huis, maar tog saam met die betogers in gees en gedagte.

En ek dink, ek dink rerig dit was die gedagtes wat my so depressed gemaak het soos tien. Hier het jy ‘n video van ‘n boer wat in sy bakkie sit, die trane moet terug fight soos hy vertel van sy buurman/vriend wat vermoor is in ‘n plaas aanval.

Nou kyk, ons boere het die ding gedoen wat ons lankal al en meer al moes gedoen het. Ons het net besluit tot hier toe en nie verder nie. Die R59 highway was toe gemaak.  Mense het op hulle kniee neergegaan en God gesmeek vir ‘n einde aan die moord, die slagting, die sinnelose verlies van die lewes van geliefdes, vriende, familie.

Hoe meer ek dink aan die buurman se dood, dink ek terug aan die stories wat ek al gehoor het. Ek as iemand wat al die horror movies gekyk het wat die moeite werd is om te kyk (en dit was baie) was weereens net geskok. Plein en simpel. Wel, nie net geskok nie.

Dit was aaklig om aan te dink. Ek wat met vrees sukkel, besef ek watse vrees daardie mense moes deurmaak? Ons weet nooit die grusame details nie.

Is die kind eerste vermoor, voor die ouers, dat die tereur vir hulle net soveel erger moet wees?

Of het die kind se wêreld tot ‘n einde gekom waar sy gesien het dat die man wat haar moet beskerm nie sy taak teen 8 bliksems kon verrig nie?

Waar los dit my en jou?

Optogte? Miskien. Maar dan sien mens die dom wetters wat die ou vlag begin rondswaai. Ja, die lewe was meer veilig vir ons in die ou dae. Maar my donner man. Jy gee die mamparras net wat hulle soek. ‘n Rede om jou saak af te skiet, jou te gebruik as die voorbeeld vir die wittes wat Apartheid terug soek.

Waar los dit die slagoffers? Mans, vrouens, kinders?

 

Soos custard oor poeding.

So jaar of 3 terug was sy my muse. Ek kon weer skryf. Al was dit ‘n klomp stront.

Ek het geskryf.

Tot die eendag wat my vrou na haar gekyk het en gesê het sy lyk soos ‘n squirrel.

My oë is geopen na die waarheid daai dag en muse was dood.

So ook die skrywer in my.

Story of my life.

Ek staan op die randjie, groot drome te droom, groot planne en dan, dan is my lewe net ‘n web van blaaie wat nie bereik kan word nie.

Drome wat soos kaf in die wind is. Alles verby nog voor jy begin.

Soms, net soms, op aande soos die waar die angs vir geen rede hoog loop en weke, maande en jare wat jy net nie kan opstaan uit die varkhokke nie, dit is dan dat ek mense wat selfmoord gepleeg het, ietwat beny.

Hulle kon net beloftes wat hulle gemaak het afskud, verpligtinge vêr weg gooi en na ‘n ewige rus toe gaan.

Ek? Ek is die tipe wat verantwoordelikhede ernstig opneem. Wat reg was om te trou die dag toe ‘n eks my reken, as ‘n klug, dat sy swanger is…

 

Share…

Ek share nie sommer op my blog nie. Maar die is well, net te na aan die hart vandag…

Hier waar ek sit in my nuutgemaakte, kruie/droeë/vye/suurlemoenboom- tuin is ek met ‘n hart vol weemoed en verlange. Oor verspeelde kanse en ek wonder het ma ooit my liefde vir ma raakgelees in dit wat ek vir ma se seun/kleinkinders gedoen het, in verjaarsdagkaartjies vasgepen in ink vol dankie sê woorde, vir die seun wat […]

via Ma 2017-09-22 — hier “blok” ek!